Skootrekenaars van NWK die kersie op die koek op Ditsobotla-matrieks se verbeterde slaagsyfer
Die matrieks van 2024 in die Ditsobotla-subdistrik se slaagsyfer het met 11% verbeter en staan nou op 88,66%. Die toppresterende ...
Die matrieks van 2024 in die Ditsobotla-subdistrik se slaagsyfer het met 11% verbeter en staan nou op 88,66%. Die toppresterende ...
Hoewel die wenner van Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie in die mielie-afdeling in Noordwes nie vanjaar sy hoogste opbrengs ...
Wat ’n vreemde jaar was 2024 nie vir die landboubedryf nie! Die afgelope droë seisoen het veral in die westelike ...
NWK was weer ‘n hoofborg van Hoërskool Lichtenburg se Vetveeskou, wat op 18 November 2024 plaasgevind het. Albertus du Toit, ...
Liefste toekomstige Nicolene Dis 31 Desember 2025. Jy word wakker en loer na die kind wat teen jou bors lê ...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more