Dit is grondlewende organismes se rol om die aarde vir ons leefbaar te hou. Plant- en dierereste beland alles weer...
Read moreDetailsVoergewasse speel ’n groot rol in veeboerderyvertakkings en kan help om meer stabiliteit in die algehele boerdery te bewerkstellig. Soet...
Read moreDetailsBlaarsiektes kan die graanopbrengs verlaag en ’n negatiewe invloed op die winsgewendheid van ’n gewas hê. Dit is dus baie...
Read moreDetailsPresident Cyril Ramaphosa se onlangse staatsrede het, soos dit vooraf verwag is, al die komponente van goeie regeringsbeleid bevat. Brandpunte...
Read moreDetails’n Vasgestelde en kompakte dekseisoen is noodsaaklik vir ’n winsgewende koei-kalf-onderneming. Daar is verskeie voordele, maar een van die belangrikste...
Read moreDetailsWinteronkruid bly ’n probleem in die semi-droë streke van Suid-Afrika, veral waar vogbewaring van die uiterste belang is. Die Emex-dubbeltjie...
Read moreDetailsSojaboonproduksie in Noordwes het in die 2020/2021-seisoen aansienlik uitgebrei. Daar is in hierdie seisoen 122 100 ha meer sojabone as...
Read moreDetailsSommer in die eerste hoofstuk van die eerste boek van die Bybel kry die mens reeds sy aardse opdrag. Genesis...
Read moreDetailsEk lees onlangs ’n mediaverklaring oor die Suid-Afrikaanse maatskappy K-Way, wat in September 2021 sy 40ste bestaansjaar herdenk het. Dié...
Read moreDetailsIn die soeke na alternatiewe energiebronne wat lewenstelsels verbeter en ’n besoedelingvrye omgewing skep, behoort alternatiewe energiebronne soos biogas sterk...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more