Produsente in die grootste deel van NWK se bedieningsgebied is in Desember en vroeg in Januarie met baie goeie reën...
Read moreDetailsMet die heersende uitdagende landboutoestande, is die versoeking om die goedkoopste insette te bekom groter as ooit tevore. Die risiko...
Read moreDetailsSowat 20 km noord van Lichtenburg is ’n klein nedersetting met die naam Bakerville. Volgens die 2011-sensus het daar toe...
Read moreDetailsWees gereed vir die nuwe seisoen Die vorige seisoen, wat relatief droog was en oor die algemeen met redelike droë...
Read moreDetailsEen van die belangrikste voedingstowwe wat via organiese materiaal in die grond ingebring word, is stikstof, wat noodsaaklik is vir...
Read moreDetailsDie verbetering van stresweerstand in gewasse stel produsente in staat om suksesvol te wees in gebiede wat aan uiterste temperature...
Read moreDetailsEk het onlangs na ’n dokumentêre program op televisie gekyk, wat gehandel het oor die ruimteprogramme van NASA wat daarop...
Read moreDetailsBeheer lente-onkruid betyds In hierdie stadium van die seisoen, het die meeste van die saaigronde ’n goeie opslag. Dít en...
Read moreDetailsDaar word beweer dat ’n mens ongeveer 35 000 besluite per dag neem. Daar is onwillekeurige besluite en dan besluite...
Read moreDetailsGewasproduksie raak deesdae al hoe moeiliker as gevolg van stygende insetkoste, uitermatige klimaatstoestande soos droogte, vloede, lang tydperke van erge...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more