Deelnemers aan NWK se Beginnerboerprojek het hierdie jaar hulle beste seisoen nóg beleef ondanks die COVID-19-pandemie, die gevolglike inperking en...
Read moreDetails"Tydens NWK se algemene jaarvergadering op 14 Oktober het Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, in sy voorsittersverslag retrospeksie...
Read moreDetailsDerek Mathews, voorsitter van Graan SA en ‘n lojale klant van NWK, het op Dinsdag 13 Oktober 2020 prontuit met...
Read moreDetailsMense regoor die wêreld besing die lof van gesond-heidswerkers tydens die heersende COVID-19-pandemie en gevolglike inperking, maar produsente verdien amper...
Read moreDetailsNWK se tradisionele Vrouedag kon weens die inperking nie vanjaar gevier word nie. Vir Vrouemaand het NWK egter besluit om...
Read moreDetailsVolgens ’n stemming wat tydens ’n spesiale aandeelhouers-vergadering op Dinsdag, 4 Augustus, gehou is, gaan slegs NWK Beherend Beperk nou...
Read moreDetailsAs jy Derick le Roux (28) se ongelooflike kennis oor die Limousin-beesras hoor, klink dit of hy al dekades lank...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more