NWK verkoop ivermektien slegs vir dierlike gebruik en raai verbruikers daarom aan om eerder hulle algemene praktisyns te raadpleeg oor...
Read moreDetailsNWK is verbind tot die deursigtigheid van sy silo-voorrade en -werksaamhede en verwelkom die gereelde oudits wat onder meer deur...
Read moreDetailsDie Nasionale Dieregesondheidsforum het vee-eienaars gemaan om hulle diere teen Slenkdalkdoors (SDK) in te ent. ‘n Mediaverklaring is deur die...
Read moreDetailsFietsryers wat deelgeneem het aan Noordwes Trap vir Bybels se aksie waartydens Bybels onder gr. 7 leerlinge naby Lichtenburg versprei...
Read moreDetailsDie swak winsgewendheid van mielies is die grootste bedreiging vir graanprodusente se voortbestaan – selfs groter as plaasaanvalle en die...
Read moreDetailsDie COVID-19-pandemie het nie net die ekonomie nie, maar ook politiek op sy kop gekeer en die begin van ‘n...
Read moreDetailsHoërskool Lichtenburg se jaarlikse vetveeskou is van 4 tot 7 November by die Johan Botha-veilingslokaal op die plaas Rietgat aangebied....
Read moreDetailsVrouepersoneel van NWK is onlangs touwys gemaak in borsselfondersoeke. Dit behoort ‘n belangrike deel van elke vrou se selfsorgroetine te...
Read moreDetailsNWK het op 28 Oktober vanjaar meer as R211 000 aan drie nie-winsgewende organisasies geskenk as deel van die maatskappy...
Read moreDetailsHoewel ‘n brand nie altyd voorkom kan word nie, is daar baie veranderlikes waaroor produsente tog beheer het om die...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more