Daar word gemiddeld 285 000 verkoopstransaksies by NWK Retail per maand gedoen, waarvan 69% kontantverkope is. Heinrich Krüger, voorsitter van...
Read moreDetailsDie COVID-19-pandemie het produsente se boerderybedrywighede vir altyd verander. Dit is egter nie net negatief nie en het baie geleenthede...
Read moreDetailsDie hoë voorkoms van plaasaanvalle het die meeste produsente en hul lewensmaats genoop om vuurwapens aan te skaf. Wanneer dit...
Read moreDetailsDie Verenigde State van Amerika (VSA) het vroeg vanjaar ’n verbod op reisigers vanaf Suid-Afrika ingestel weens die Suid-Afrikaanse variant...
Read moreDetailsDié fyn blondekop is die eerste vroulike deelnemer aan NWK se Beginnerboerprojek. Met 100 ha onder mielies, is sy kinderlik...
Read moreDetailsDie jaarlikse prysuitdeling vir almal wat bydra tot die sukses van Arena het die afgelope Maandag plaasgevind. Die doel van...
Read moreDetailsVDie COVID-19-pandemie, die inperking met sy gevolglike werksverliese en die sukkelende ekonomie gaan verbruikers toenemend onder druk plaas. Prof Johan...
Read moreDetailsVolgens prof Jannie Rossouw, ‘n ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand se besigheidskool, lei arm mense wat honger...
Read moreDetailsGert was in Laerskool Mareetsane en het aan Hoërskool Lichtenburg gematrikuleer voordat hy bemarking by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus gestudeer...
Read moreDetailsVoordat mense besef het dat asbes gevaarlik is, is dit in verskeie velde gebruik omdat dit die goedkoopste, mees veeldoelige...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more