Wat ’n vreemde jaar was 2024 nie vir die landboubedryf nie! Die afgelope droë seisoen het veral in die westelike...
Read moreDetailsLiefste toekomstige Nicolene Dis 31 Desember 2025. Jy word wakker en loer na die kind wat teen jou bors lê...
Read moreDetailsDie invloed van ‘n droë 2024 op produsente se kontantvloei en uiteindelik NWK is duidelik in die maatskappy se tussentydse...
Read moreDetailsTwaalf werknemers is Dinsdag vir onderskeidelik 25 en 35 jaar diens by NWK vereer en sáám spog hulle met 380...
Read moreDetailsDeelnemers aan vanjaar se NWK Jongboerprojek het harde klippe gekou weens die uiterse droogte en hittetoestande. Waar ‘n deelnemer in...
Read moreDetailsAgTech@NWK en NWK Online Plaasbestuur verskaf land-boukundige dienste aan produsente, asook handige gereedskap wat hulle met waardevolle besluitnemings-inligting toerus. Dit...
Read moreDetailsDF Malherbe se gedig “Slaap” se inleiding lui: “Wat is die slaap, ’n wondersoete ding!” Ek stem heelhartig hiermee saam....
Read moreDetailsDie nuwe senior bestuurder van NWK Handel glo dat veerkragtigheid die belangrikste eienskap is wat beide produsente en NWK se...
Read moreDetailsAgTech@NWK en NWK Online Plaasbestuur, verskaf landboukundige dienste aan produsente, asook handige gereedskap wat hul toerus met waardevolle besluitnemingsinligting. Dit...
Read moreDetailsNWK se nuwe groephoof- finansiële beampte vind aanklank by die maatskappy se karakter en die feit dat dit klante deurlopend...
Read moreDetailsArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more