Boer vooruit met dié handige toepassing
(Deel 3) Is jy al geregistreer vir die slimkoptoepassing vir landbou of boer jy agteruit deur steeds jou rekords “op...
(Deel 3) Is jy al geregistreer vir die slimkoptoepassing vir landbou of boer jy agteruit deur steeds jou rekords “op...
AgTech@NWK, voorheen bekend as Landboubestuursdienste, spog met ’n splinternuwe baadjie wat getuig van ’n meer tegnologies gefokusde benadering om produsente...
Dis weer dáárdie tyd van die jaar. Oktober het aangebreek en daarmee saam ook die tyd om my rubriek vir...
Produsente gaan moet bybly met tegnologiese ontwikkelinge as hulle wil voorbly. Dr Louis Ehlers, bestuurder van Nutriology® Solutions by Omnia,...
Dis geen wonder Noordwesters smul só lekker aan ‘n lamstjoppie by ‘n braai nie – slaglammers in hierdie geweste word...
‘nGr. 9-leerling van Hoërskool Sannieshof het met 87% die eerste prys in die wedvlugduif-afdeling by die afgelope Jeugskou opgeraap. Die...
The NWK Limited external factors report provides an overview of the main external factors that NWK and its clients are...
Deelnemers aan NWK se Beginnerboerprojek het vanjaar die hoogste opbrengste óóit behaal. Deelnemers aan die projek is Vrydagaand tydens ‘n...
Die meeste mense is vertroud met die idioom “Once in a blue moon”. Dit word algemeen gebruik in die Engelse...
Produsente berei tans voor vir die nuwe seisoen. Die span van AgTech@NWK maak hierdie taak makliker met die advies en...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more