Die matrieks van 2024 in die Ditsobotla-subdistrik se slaagsyfer het met 11% verbeter en staan nou op 88,66%. Die toppresterende matrikulante van 21 skole in dié subdistrik is gister (23 Januarie 2025)...
Read moreDetailsHoewel die wenner van Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie in die mielie-afdeling in Noordwes nie vanjaar sy hoogste opbrengs ooit behaal het nie, was dit nietemin sy produktiefste oes deurdat hy...
Read moreDetailsWat ’n vreemde jaar was 2024 nie vir die landboubedryf nie! Die afgelope droë seisoen het veral in die westelike somersaaigebiede tot misoeste gelei, maar dan was daar ook gevalle waar die...
Read moreDetailsWatch latest match replay. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more