Die matrieks van 2024 in die Ditsobotla-subdistrik se slaagsyfer het met 11% verbeter en staan nou op 88,66%. Die toppresterende matrikulante van 21 skole in dié subdistrik is gister (23 Januarie 2025) by...
Hoewel die wenner van Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie in die mielie-afdeling in Noordwes nie vanjaar sy hoogste opbrengs ooit behaal het nie, was dit nietemin sy produktiefste oes deurdat hy 27,1...
Wat ’n vreemde jaar was 2024 nie vir die landboubedryf nie! Die afgelope droë seisoen het veral in die westelike somersaaigebiede tot misoeste gelei, maar dan was daar ook gevalle waar die oeste...
NWK was weer ‘n hoofborg van Hoërskool Lichtenburg se Vetveeskou, wat op 18 November 2024 plaasgevind het. Albertus du Toit, ‘n beoordelaar van die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfsmaatskappy (Samic), het by navraag gesê dat die...
In die hart van Suid-Afrika se landboulandskap speel honde ’n onontbeerlike rol. Op die plaas is honde nie net troeteldiere nie – hulle is ook die produsent se beskermers, helpers en helde. Van...
Liefste toekomstige Nicolene Dis 31 Desember 2025. Jy word wakker en loer na die kind wat teen jou bors lê en slaap. Jy is 40 jaar oud en het die lewe geskenk aan...
The NWK Limited external factors report provides an overview of the main external factors that NWK and its clients are exposed to at a specific point in time. This report opts to aid...
Die 14 lede van die Delareyville-studiegroep het tydens hul jaarafsluiting op 9 November by Equestay, net buite Ottosdal, teruggekyk op ‘n baie moeilike landboujaar. Die geleentheid is moontlik gemaak deur NWK Graan, NWK...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more