• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Thursday, April 2, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Buitelewe

Voëlnuus uit ons kontrei

Geskryf deur Martiens en Esther du Plessis

nA6jisSco234p by nA6jisSco234p
October 6, 2020
in Buitelewe
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Caroline Hannweg van VulPro, die rehabilitasiesentrum vir roofvoëls (veral aasvoëls) in die Magaliesberge, het die volgende bydrae oor ene Stompie ingestuur:

VulPro het op 26 Junie vanjaar uitgevind van ‘n aasvoël in die Kroonstad-omgewing, wat nie kan vlieg nie. Ons het gereageer en gevind dat die aasvoël net een been het en derhalwe nie in die lug kan kom om te vlieg nie. Die aasvoël is na VulPro gebring en deur die personeel ‘Stompie’ gedoop.

Stompie is toe na ‘n veearts in Broederstroom geneem, waar sy behandeling ontvang het. Sy het steeds plat op die grond gelê en kon glad nie staan nie. Nadat sy gestabiliseer is, is Animotion, ‘n organisasie wat in prostese vir diere spesialiseer, gekontak vir moontlike hulp. Hulle het die uitdaging aanvaar en ‘n kunsbeen van plastiek, aluminium en rubber gemaak.

Animotion het die afmetings op 27 Junie 2020 kom neem en was twee weke later terug met die prostese. Die prostese is aangesit en onmiddellik daarna het Stompie regop gekom en op die kunsbeen gestaan. Sedertdien het Stompie baie goed aangesterk en al op die been begin rondloop. Sy is deur Katie Ballinger van die Verenigde State van Amerika (VSA) aangeneem, wat haar finansieel ondersteun.

Produsente wat aasvoëls of enige ander groot roofvoël sien wat siek of gewond is, kan vir Kerri Wolter by kerri.wolter@gmail.com of telefonies by 082 808 5113 kontak.

Kontak ons met vars voëlnuus

Produsente wat interessante voël waarnemings maak, kan dit na Arena Voëlnuus stuur by mdup@mweb.co.za.

nA6jisSco234p

nA6jisSco234p

Next Post

NWK terug in produsente se stal

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.