• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Promosie

Spaar tyd en geld met die JF Kanguru 270

Annette Willemse namens Staalmeester

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
July 25, 2022
in Promosie
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Die JF Kanguru 270 is ontwikkel om graanprodusente met hul logistieke en bergingsvereistes te help – insluitende diegene wat reeds ’n vaste silo het en wat hul produksievolume enige tyd kan verhoog.

Hierdie graanverpakker (grain bagger) is ’n robuuste mobiele stasie vir die berging van graan of kunsmis, en jy kan dit neem waar jy dit ook al nodig het. Dit laat jou toe om jou graan in ’n sak in ’n anaërobiese en stabiele temperatuuromgewing te berg. Kortom maak dit berging makliker en goedkoper. Dit maak voorsiening vir die verkoop van graan op die beste tyd van die mark.

Voordele

  • Die graankeuse maak voorsiening vir die afsonderlike berging van verskillende graangroepe.
  • Dit bied ’n lae beleggingsuitset, aangesien dit ’n baie goedkoper alternatief as ’n vaste stooreenheid bied.
  • Die masjien se mobiliteit verseker ’n maklike opstelling op strategiese plekke, wat logistieke besparings in die bergings-operasie tot gevolg het.
  • Winsgewendheid neem toe, aangesien die stelsel dit moontlik maak om die oes op die beste oomblik van die mark te verkoop.
  • Verskillende soorte graan kan geberg word – mielies, bone, koring, hawer, sorghum, sojabone en selfs ook kunsmis.
  • Dit dra by tot ’n kostevermindering danksy ‘n besparing op die elektriese energiekoste van ‘n silo, terwyl terwyl goedkoper vragte buite die oesseisoen ook moontlik is.
  • ’n Gevorderde remstelsel vir ’n presiese remaksie en die een-vormige vulling van sakke.
  • Maklike werking en instandhouding.
  • Hyser met draadlose beheer.
  • Sakbak met hoogteverstelling deur kruk en awegaar.
  • Groot band vir verbeterde greep en stabiliteit.
  • Bak met nuwe ontwerp vir makliker laai.
  • Maklike sluitstelsel vir bak.

Meer oor JF Máquinas
JF Máquinas is ’n Brasiliaanse maatskappy wat in 1981 gestig is, met die doel om masjiene vir vee en landbou te vervaardig. Hul produkreeks sluit in kuilvoerkerwers en -koppe, kuilvoerkappers, voerverwerkers, hamermeulens en voerwaens, wat na meer as 40 lande regoor die wêreld versprei word.

Vir meer inligting, besoek www.staalmeester.co.za.

Source: Annette Willemse namens Staalmeester
Tags: Jul/Aug 2022
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Die A TOT Z van voertuigversekering

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.