Moet lees

[the_ad_group id=”62″]

[the_ad_group id=”39″]

Promosie-artikels/Sponsored content

Vroeë sonneblom kan baie voordele vir produsente inhou

Sonneblom is een van die somergewasse wat die minste sensitief is vir plantdatum. Daarom kan dié gewas met groot sukses vroeg én laat aangeplant word in die hoofproduserende sonneblomgebiede. Suid-Afrika se somersaaigebiede plant jaarliks ongeveer 550 000 ha tot 600 000 ha sonneblom, waarvan die grootste gedeelte van hierdie oppervlakte normaalweg in Januarie aangeplant word....

Landbou vandag

Gee aandag aan oorlêlande Dit is nou die gepaste tyd om chemiese regstellings op oorlêlande te doen. “Gegewe die koste van kalk en ander misstowwe, maak dit ekonomies sin om dit wisselend te doen en slegs op dié gedeeltes regstellings te doen waar dit nodig is – in plaas daarvan dat die hele land teen...

[the_ad_group id=”61″]