• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Thursday, April 2, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Nuus

NWK verkoop ivermektien slegs vir dierlike gebruik

Nicolene Smalman, Redakteur: NWK Arena

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
January 22, 2021
in Nuus
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

NWK verkoop ivermektien slegs vir dierlike gebruik en raai verbruikers daarom aan om eerder hulle algemene praktisyns te raadpleeg oor die behandeling van COVID-19.

Ivermektien word al dekades lank deur produsente gebruik vir die behandeling van parasiete in vee. Daar word egter beweer dat dié middel ook doeltreffend is in die behandeling van pasiënte met COVID-19.

“Ons ervaar wel ‘n toename in die verkoop van ivermektien. Ons kan dit egter nie noodwendig aan die COVID-19-pandemie toeskryf nie. Onlangse goeie reënval kon meer parasiete tot gevolg hê wat tot ‘n hoër vraag na ivermektien kan lei,” het Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK, verduidelik.

Daar word tans leweringsprobleme vanaf verskaffers ondervind, maar dit sal na verwagting in Februarie stabiliseer.

“Van die verskaffers sirkuleer kennisgewings om klante in kennis te stel dat ivermektien slegs vir veegebruik verkoop sal word en NWK Retail verkoop dié produkte op dieselfde basis,” het Bezuidenhout afgesluit.

nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Afname in asbesgebruik nie sonder rede nie

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.