• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Buitelewe

Kom haal ’n kat vir beheer van plaasmuise en rotte

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
January 27, 2025
in Buitelewe
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Katte is uiters doeltreffend om knaagdierplae op plase onder be­dwang te bring. Lichtenburg Dierewelsyn het tans te veel katte om in hulle hokke te huisves. Omdat wilde katte in elk geval nie goed aanpas in geslote ruimtes nie, probeer dié welsynsorganisasie om hulle sover moontlik op plase in die omgewing te vestig.

Die katte word vooraf gesteriliseer en produsente moet bloot gewillig wees om hulle van skuiling, kos en die nodige versorging te voorsien. “Ons het al baie suksesvolle plasings in die verlede gehad en wil produsente weer aanmoedig om van hierdie katte na hul plase te bring,” sê Nicole van Gessellen, ’n vrywilliger by die organisasie.

Die terugvoering van produsente was onder andere dat hul rotprobleme iets van die verlede is en die teenwoordigheid van die katte by ’n stoor rotte en selfs slange weghou.

Danksy Lichtenburg Dierewelsyn se katte kan produsente vinnig muise en rotte op die plaas uitroei.

As jy ’n kat wil inneem, kontak asseblief Lichtenburg Dierewelsyn by 071 313 9248 of 083 336 3939.

Tags: Jan/Feb 2025
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Birds of prey need eucalyptus trees

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.