• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Vasbyters verrig meer as drie eeue se diens sáám

Nicolene Smalman-Kotze, Redakteur: NWK Arena

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
November 21, 2024
in Dinamiese vennoot
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Dinamiese vennoot

Twaalf werknemers is Dinsdag vir onderskeidelik 25 en 35 jaar diens by NWK vereer en sáám spog hulle met 380 jaar se diens by NWK. Hulle het sertifikate en geskenke as ‘n blyk van waardering by NWK se opleidingsentrum ontvang, waarna hulle met ‘n heerlike middagete getrakteer is.

Die personeel wat sertifikate vir 35 jaar diens ontvang het, is:

  • Henk Greeff (winkelbestuurder van NWK Retail Sannieshof)
  • Peet Meyer (winkelbestuurder van NWK Retail Lichtenburg)
  • Buks Hills (inspekteur by NWK Silodienste)
  • Fanie Mphoihi (algemene werker by NWK Retail Biesiesvlei)
  • Petrus Thamaga (afgetrede drywer by NWK Saad-depot)
  • Goodman Modisane (trekkerdrywer by Delareyville-silo)
  • Frantz Mokoena (kontrolebordbediener by Oppaslaagte-silo)
  • Ramothepana Mokoena (kontrolebordbediener by Oppaslaagte-silo)

Frantz en Ramothepana is broers en het saam in 1989 by Oppaslaagte-silo begin. Frantz het ‘n seun wat vandag ook hier werksaam is. “Dis lekker by NWK, hulle kyk mooi na ons,” het Frantz by navraag gesê.

Daleen Kriel (senior krediteureklerk by NWK Finansies), Jacques de Wet (bemarkingsbestuurder by NWK), Priscilla Oosthuizen (vloerbestuurder by die store by NWK Retail Lichtenburg) en Leon Breet (operasionele bestuurder by NWK Silodienste) het erkenning vir 25 jaar se lojale diens aan NWK ontvang.

Die sertifikate is deur Pieter Kleingeld (groephoof- uitvoerende beampte van NWK) oorhandig.

Tags: Nov/Des 2024
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Why the 2017 F1 rule changes will not level the playing field

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.