• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Langasems by NWK vereer

Nicolene Smalman, Redakteur: NWK Arena

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
December 6, 2021
in Dinamiese vennoot
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

NWK het op 26 November 26 werknemers vir onderskeidelik 35 en 25 jaar se lojale diens vereer. Hulle is elkeen met ‘n spesiale muurhorlosie en sertifikate by ‘n deftige vereringsgeleentheid by NWK se Opleidingsentrum bedank.

“In ‘n era waartydens dit hoogmode is om een van werk na ‘n ander te spring in ‘n strewe na beter geleenthede en nuwe ervarings, bly personeel selde vir langer as ‘n paar jaar by ‘n werksplek,” het Dennis Coetzee, groepbestuurder van Mensekapitaal by NWK, gesê en verwys na ‘n studie wat daarop dui dat diegene wat tussen 1977 en 1997 gebore is, tot 20 verskillende werke tydens hul loopbane kan hê.

“Julle het moontlik ook gedurende julle loopbane by NWK ander geleenthede oorweeg, maar besluit om eerder te bly. Ek glo dit is ‘n weerspieëling van julle vlak van werksbevrediging. Julle kennis van die bedryf is onvervangbaar en dra by tot die unieke kultuur van NWK,” het hy bygevoeg.

Hy het hulle versoek om hulle kennis en ervaring aan jonger kollegas oor te dra, sodat hulle eendag ‘n soortgelyke noemenswaardige bydrae tot die organisasie kan lewer.

“Ons salueer julle vir julle lojale bydrae en wens julle geluk met hierdie mylpaal,” het Dennis afgesluit.

Werknemers met 35 jaar diens

  • René Roux (Finansiering)
  • Douw van Zyl (Finansies – afwesig)
  • Hanlie Marais (NWK Retail Lichtenburg)
  • Dorotta Lentswe (NWK Retail Mareetsane)
  • Marina Vorster (Landboubestuursdienste)

Werknemers met 25 jaar diens

  • Thea van Vuuren (administratiewe beampte by bestuur)
  • Fanie Klopper (Finansies)
  • Mabel Pule (NWK Retail Koster)
  • Timothy More (NWK Retail Pitstop)
  • Phineas Chacha (NWK Retail Madibogo)
  • Lodewyk de Beer (NWK Saad)
  • Heleen du Plessis (NWK Retail administrasie)
  • Andries Makgwane (NWK Meganisasie Lichtenburg)
  • Theari Visagie (Inligtingstegnologie)
  • Schalk Vosser (Inligtingstegnologie – afwesig)
  • Kobus Roos (Inligtingstegnologie)
  • Leon Stoltz (Inligtingstegnologie)
  • Werner van der Merwe (Coligny silo)
  • Rudie du Plessis (Delareyville silo – afwesig)
  • Niek Malan (Derby silo)
  • Marinus Meiring (Halfpad silo)
  • Lourens van Tonder (Lottiehalte silo)
  • Roela Roelofse (Migdol silo)
  • Stoffel Motswaisane (Oppaslaagte silo)
  • Jaco van Wyk (Oppaslaagte silo)
  • Johann van der Walt (Silodienste)
Tags: Nov/Des 2021
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Draai nóú briek aan om te spaar

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.