• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Nuus

Styging in insetkoste onder die loep geneem

NWK-Omnia Kunsmisbemarking

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
May 3, 2021
in Nuus
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Die koste van produksie-insette het veral die afgelope twee maande dramatiese stygings getoon. Die opmerklikste verhogings was in veral brandstof, kunsmis en chemikalieë.

Hoewel die rand-dollar-wisselkoers die afgelope aantal weke tekens van verstewiging getoon het, was dit nie sterk genoeg om die opwaartse druk van internasionale markkragte teen te werk nie.

Buiten die oorsake wat die olieprys so stewig laat styg het, met sy gevolglike invloed op ander energie-gekoppelde produkte soos ureum en ammoniakgas, het tekorte in die internasionale produksiekapasiteit ontstaan weens onder andere vloede in China, COVID-19 se uitwerking en die orkane in New Orleans.

Die wanbalans is nog verder versteur deur reuse aankope deur China om onder meer hul uitgedunde varkbedryf weer op te bou. Amerika, wat tans in hul plantseisoen inbeweeg, het weens die hoë Chicago-pryse, verdere wêreldtekorte veroorsaak. Die hoë pryse word onder andere aan die verhoogde plantvoornemens toegeskryf.

“Hierdie tendense het natuurlik ‘n invloed op die koste van insette in Suid Afrika, maar ons vertrou dat die mark sal afkoel teen die tyd dat produsente begin onderhandel vir die somergewasse se insetaankope,” het Henk le Roux, seniorbestuurder van Kunsmis en Projekte by NWK, gesê.

Tags: MRT/APR 2021
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Stap die pad saam met ‘n getroue landbouvennoot

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.