• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Wednesday, April 1, 2026
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena Dev
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Personeel rol ’n omgee-feestyd uit

Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie

nA26jisScBo234p by nA26jisScBo234p
January 27, 2021
in Dinamiese vennoot
0 0
0
Share on FacebookShare on Twitter

Op 15 Desember het NWK die opbrengs­te van sy twee rolbal­aande wat in November 2020 gehou is, aan SAVF Lichthuis oorhandig. Inwoners kon danksy hierdie gebaar van die personeel in die feestyd smul aan koe­kies, sjokolade, toffies en ander bederfies. Daar is ook toiletware ingesamel en oorhandig.

Die personeel van NWK speel elke jaar ten bate van liefdadigheid rolbal en moet dan nie-bederfbare items as “toegangsfooi” saambring. Gewoonlik is die Lichies Omgee-projek die beguns­tigde, maar aangesien hulle in 2020 by die opbrengste van NWK se jaarlikse Grip4Charity gebaat het is besluit om dié items tot voordeel van bejaardes aan te wend.

Tags: Jan/Feb 2021
nA26jisScBo234p

nA26jisScBo234p

Next Post

Voer na brandgeteisterde dele versprei

Recommended

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

Gee jou gewasse ’n hupstoot met topbemesting

January 27, 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek
  • Uncategorized

Nuutste/Latest

Landbou vandag

January 27, 2025

Koolstof is die sleutel tot volhoubare landbou

January 27, 2025

Hoe om grondverdigting te beperk

January 27, 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
No Result
View All Result
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5
  • Home
    • Home – Layout 1
    • Home – Layout 2
    • Home – Layout 3
    • Home – Layout 4
    • Home – Layout 5

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.